Colin Powell

Colin Luther Powell
Colin Powell
Amptelike foto, 2001

65ste Minister van Buitelandse Sake
Ampstermyn
20 Januarie 2001 – 26 Januarie 2005
President George H. W. Bush
Voorafgegaan deur Madeleine Albright
Opgevolg deur Condoleezza Rice

Voorsitter, Gesamentlike Stafhoofde
Ampstermyn
1 Oktober 1989 – 30 September 1993
President
Voorafgegaan deur William J. Crowe
Opgevolg deur John Shalikashvili

Nasionale Sekuriteitsadviseur
Ampstermyn
23 November 1987 – 20 Januarie 1989
Vise John Negroponte
President Ronald Reagan
Voorafgegaan deur Peter Rodman
Opgevolg deur John Negroponte

Persoonlike besonderhede
Gebore (1937-04-05)5 April 1937
New York, V.S.
Sterf 18 Oktober 2021 (op 84)
Bethesda, Maryland, V.S.A.
Politieke party Republikein
Eggenoot/-note Alma Johnson (1962-2021)
Kind(ers) 3
Alma mater City College of New York, George Washington Universiteit
Handtekening

Militêre geskiedenis
Diens/Tak Amerikaanse Leër
Jare in diens 1958–1993
Rang Generaal
Eenheid 3rd Armored Division
23rd Infantry Division
Oorloë/Veldslae

Colin Luther Powell (5 April 193718 Oktober 2021) was 'n Amerikaanse oud-militaris wat van 1989 tot 1993 onder presidente George H.W. Bush en Bill Clinton as voorsitter van die gesamentlike stafhoofde gedien het. Hy het voorheen van 1987 tot 1989 as nasionale veiligheidsadviseur van president Ronald Reagan gedien. Van 2001 tot 2005 het hy as die Republikeinse Minister van Buitelandse Sake gedien onder president George W. Bush. Hy was die eerste Afro-Amerikaner wat hierdie posisie beklee het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search